DAGBOEK VAN LOUIS TRICHARDT
DAGBOEK VAN LOUIS TRICHARDT ( 31 Julie 1836-1 Mei 1838) INLEIDING. I. 1. Aanleiding tot die Uitgaaf. Op voorstel van dr. F. V. Engelenburg-F. S. Malan werd, gedurende die Sewende Sitting van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Taal, Lettere en Kuns, te Kaapstad, op 23 Desember 1916, besluit aan my op te dra die uitgaaf van Trichardt se Dagboek vir ...